Handige inkopielys vir REGTE KOS aankope

Om regte kos te eet, beteken jy kies elke keer om kos te eet wat meer 'n produk is van die natuur, as 'n produk van 'n fabriek. Regte kos bevat natuurlike bestandele en is onverwerk. Wanneer 'n mens regte kos eet, word jou liggaam nie vergiftig deur allerlei middels wat in oormaat in verwerkte … Lees verder Handige inkopielys vir REGTE KOS aankope

Advertisements

Die HONGER-hormoon

As jy al 'n pasgebore babatjie groot gemaak, of opgepas het, sal jy presies verstaan hoe die honger- en versadigingsentrum werk. Is sy honger, skree sy bloumoord tot sy haar  melk kry. Is sy versadig, draai sy haar mondjie eenvoudig weg. Magie vol, mondjie toe! Ons liggame is so geskape dat  honger en versadiging in … Lees verder Die HONGER-hormoon

Twaalf dames gaan saam met ons kamp by Kimburu Boskamp! Net ‘n paar plekkies oop!

Hierdie is die uitnodgingsbrief wat ek stuur aan voornemende kampers. Daar is nog 'n paar plekke oop. Ons skop af op 11 Mei 2018. As jy in Middelburg woon of iemand ken wat hier woon en wat jy dink hierby mag baat, vertel haar asseblief! Beste Kamper/Voornemende Kamper Ek is baie opgewonde oor ons U-Draai … Lees verder Twaalf dames gaan saam met ons kamp by Kimburu Boskamp! Net ‘n paar plekkies oop!

Deel 4 en 5: Metaboliese weerstandsoefening en funksionele oefening.

Ek brand om te skryf oor die U-Draai kamp, 'n 40 dae lewenstylveranderingskamp wat ek tans aanbied en een van die dae ten einde loop. Maar eers wil ek die laaste deel oor soorte oefening skryf. Hierdie post handel oor metabolic resistance training (MRT). Onthou dat die ideale vorm van oefening, die een is wat pas by … Lees verder Deel 4 en 5: Metaboliese weerstandsoefening en funksionele oefening.